Cavendish ewenaar Merckx se Tour-rekord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mark Cavendish ry Vrydag eerste oor die eindstreep van die 13de skof van die Tour de France om sy 34ste skofsege in die wedren te behaal. Foto: Reuters
Mark Cavendish ry Vrydag eerste oor die eindstreep van die 13de skof van die Tour de France om sy 34ste skofsege in die wedren te behaal. Foto: Reuters

Mark Cavendish het Vrydag sy 34ste skofsege in die Tour de France behaal en die legendariese Belg Eddy Merckx se rekord geëwenaar.

Cavendish (Deceuninck-Quick-Step) het die 13de skof oor 219,9 km tussen Nîmes en Carcassonne in ’n naelrit na die eindstreep gewen. Sy wentyd was 5 uur, 4 minute en 29 sekondes.

Cavendish (Brittanje) se spanmaat Michael Mørkøv (Denemarke) was tweede, gevolg deur België se Jasper Philipsen (Alpecin-Fenix).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos