Coetzé (17) skitter danksy Spele-ervaring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Pieter Coetzé in aksie in die uitdunne van die 100 m-rugslag op die Tokio-Spele. Foto: Gallo Images
Pieter Coetzé in aksie in die uitdunne van die 100 m-rugslag op die Tokio-Spele. Foto: Gallo Images

Die jongste lid van Suid-Afrika se swemspan vroeër vanjaar op die Olimpiese Spele in Tokio sal in Desember aan vier individuele nommers in die Wêreld-kortbadkampioenskappe deelneem.

Pieter Coetzé, die jong swemmer van die Tuks-klub en leerling aan die Cornwall Hill College in Centurion, was op sy stukke op die pas afgelope Suid-Afrikaanse kortbadbyeenkoms en sy goeie peil het aan hom ’n tweede geleentheid besorg om sy land vanjaar op die hoogste internasionale vlak te verteenwoordig.

Hy het verlede week in Pietermaritzburg omtrent elke keer wanneer hy in die water gespring het ’n persoonlike beste tyd opgestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Munster 20
Connacht 18
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos