Deetlefs loop byna laaste Spele mis

akkreditasie
Lisa-Marie Deetlefs in aksie in die groepwedstryd teen Brittanje op die afgelope OIimpiese Spele in Tokio. Foto: Getty Images
Lisa-Marie Deetlefs in aksie in die groepwedstryd teen Brittanje op die afgelope OIimpiese Spele in Tokio. Foto: Getty Images

Die Protea-hokkiespan se Lisa-Marie Deetlefs, wat haar internasionale uittrede vandeesweek aangekondig het, was so byna nie verlede maand op die vliegtuig na Tokio nie.

Die 33-jarige verdediger moes ’n klomp Covid-19-toetse ondergaan, wat so ampertjies haar derde Olimpiese Spele in die wiele gery het.

Deetlefs het die Proteas se laaste oefenkamp ná ’n positiewe Covid-19-toets misgeloop. Sy is die volgende dag negatief getoets en toe weer positief voordat sy darem later ’n paar agtereenvolgende negatiewe uitslae gehad het. Dit het haar in staat gestel om haar op die OR Tambo-lughawe by die span aan te sluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos