Dlamini, Impey trap Vlaandere mis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Stefan de Bod sal Saterdag besluit of hy die naweek aan die tydtoets op die Wêreldkampioenskappe gaan deelneem. Hier is hy in aksie op vanjaar se Tour de France.   Foto: Getty Images
Stefan de Bod sal Saterdag besluit of hy die naweek aan die tydtoets op die Wêreldkampioenskappe gaan deelneem. Hier is hy in aksie op vanjaar se Tour de France. Foto: Getty Images

Daar hang ’n vraagteken oor die Suid-Afrikaanse fietsryer Stefan de Bod se deelname aan die individuele tydtoets op die Wêreld-padfietskampioenskappe in België.

De Bod en Ryan Gibbons is veronderstel om Sondag aan dié nommer oor 43,30 km tussen Knokke-Heist en Brugge in Vlaandere deel te neem.

Die 24-jarige De Bod het egter las van ’n rugbesering en hy sal eers Saterdag ’n besluit neem oor sy deelname.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.19
+0.8%
Silwer
24.35
+2.8%
Palladium
2,075.50
-1.2%
Platinum
1,055.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos