Driekamp: Sege vir nuwe ma Carlyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Carlyn Coertzen het die naweek in Frankryk haar eerste driekamp-oorwinning behaal sedert die geboorte van haar dogter, Camille.  Foto: Argief
Carlyn Coertzen het die naweek in Frankryk haar eerste driekamp-oorwinning behaal sedert die geboorte van haar dogter, Camille. Foto: Argief

Sy pas nog self hul baba op en haar drafsessies is meestal met Camille in die stootwaentjie.

So sê die voormalige Suid-Afrikaanse driekamp-kampioen Carlyn Coertzen (neé Fischer), wat Saterdag in Frankryk ná haar swangerskap in haar eerste driekampbyeenkoms sedert 2018 as die wenner weggestap het.

Sy is in Frankryk saam met haar man, AJ, ’n voormalige kaptein van die Shimlas en Griekwas, wat klubrugby vir Aurillac speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,785.77
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,081.51
-1.2%
Platinum
1,055.76
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos