Eerste fluitjies blaas Woensdag

akkreditasie
Bongiwe Msomi, die Protea-netbalkaptein, sal in die Nasionale Liga vir die Golden Fireballs van Gauteng speel. Foto: Getty Images
Bongiwe Msomi, die Protea-netbalkaptein, sal in die Nasionale Liga vir die Golden Fireballs van Gauteng speel. Foto: Getty Images

’n Paar maande gelede het dit onwaarskynlik gelyk dat daar vanjaar netbalaksie sou wees.

Nadat die Nasionale Liga in Mei uitgestel is, raas die doelnette en die fluitjies tog wel van Woensdag af wanneer die kompetisie in Bloemfontein begin.

Die 12 streekspanne en ’n nasionale o.21-groep is tot 27 Oktober in ’n bioborrel. Al die betrokkenes het negatief vir die koronavirus getoets voordat hulle na Bloemfontein vertrek het. Die departement van gesondheid sorg dat al die protokolle nagekom word en siftingstoetse word regdeur die dag gedoen. Geen verdere Covid-19-toetse sal gedoen word nie, tensy daar vermoed word dat iemand ’n infeksie opgedoen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.6%
Rand - Pond
20.44
+1.1%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.80
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,809.85
-0.5%
Silwer
23.15
-1.5%
Palladium
2,357.95
+1.0%
Platinum
1,029.50
-0.5%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,688
-1.0%
Alle aandele
73,080
-1.0%
Hulpbronne 10
74,787
-0.6%
Industriële 25
90,034
-1.6%
Finansiële 15
14,885
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos