Ellen ná 8 jaar weer tydtoets-koningin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ellen van Dijk het Maandag die eerste keer sedert 2013 weer daarin geslaag om die wêreldkampioen in die individuele tydtoets te word.  Foto: Reuters
Ellen van Dijk het Maandag die eerste keer sedert 2013 weer daarin geslaag om die wêreldkampioen in die individuele tydtoets te word. Foto: Reuters

Die Nederlandse fietsryer Ellen van Dijk het vir die eerste keer sedert 2013 weer daarin geslaag om die individuele tydtoets in die Wêreld-padfietskampioenskappe te wen.

Van Dijk (34) het Maandag die 30,3 km tussen Knokke-Heist en Brugge in België in ’n tyd van 36 minute en 5 sekondes afgeblits.

Marlen Reusser van Switserland (+10 sek) was tweede, gevolg deur nog ’n Nederlander, Annemiek van Vleuten (+24 sek).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,785.77
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,081.51
-1.2%
Platinum
1,055.76
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos