F2-titel wink vir Mick Schumacher

akkreditasie
Mick Schumacher van die Prema-span jaag Saterdag op die Sakhir-baan in Bahrein in die Formule Twee-reeks. Foto: Getty Images
Mick Schumacher van die Prema-span jaag Saterdag op die Sakhir-baan in Bahrein in die Formule Twee-reeks. Foto: Getty Images

Die Duitse renjaer Mick Schumacher staan op die randjie van ’n wêreldtitel in die Formule Twee-motorsportreeks.

Die 21-jarige seun van die F1-legende Michael is voor Sondag se laaste wedren van die seisoen 14 punte voor sy naaste teenstander, Callum Ilott.

’n Maksimum van 17 punte is nog op die spel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.19
+0.6%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,782.24
-0.6%
Silwer
22.78
-1.6%
Palladium
1,792.00
+2.3%
Platinum
960.27
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos