Fietsry SA ‘kry geen hoëprestasie-geld by regering’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jean Spies in aksie in die keirin by die Olimpiese Spele vroeër vanjaar in Tokio.  Foto: Getty Images
Jean Spies in aksie in die keirin by die Olimpiese Spele vroeër vanjaar in Tokio. Foto: Getty Images

Hoewel Fietsry Suid-Afrika (FSA) dit betreur dat Jean Spies weens finansiële uitdagings nie aan vandeesweek se Wêreld-baanfietskampioenskap kan deelneem nie, is die realiteit dat potensiële borge nie oor hul voete val om hul beursie vir hom oop te maak nie.

So sê Ciska du Plessis-Austin, president van FSA, nadat dit bekend geword het dat Spies (31) nie meer aan die byeenkoms in Roubaix, Frankryk, in aksie gaan wees nie.

Anders as in groter sportsoorte soos byvoorbeeld rugby en sokker, moet deelnemers in fietsry oor die algemeen self hul sak skud as hulle oorsee wil deelneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos