Floyd steun Kyrie oor teenstand teen verpligte inenting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voormalige bokskampioen Floyd Mayweather voel ’n mens moet self kan kies of jy teen Covid-19 ingeënt wil word of nie.  Foto: Getty Images
Die voormalige bokskampioen Floyd Mayweather voel ’n mens moet self kan kies of jy teen Covid-19 ingeënt wil word of nie. Foto: Getty Images

Die voormalige bokskampioen Floyd Mayweather het hom geskaar agter die omstrede basketbalspeler Kyrie Irving, wat weier om teen Covid-19 ingeënt te word.

In ’n video wat Mayweather op sosiale media geplaas het, prys hy Irving vir sy houding en sê dat hy hom respekteer.

Mayweather sê ook mens moet nooit deur “geld beheer” word nie. Sy bynaam is ironies genoeg “Money”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 343/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,773.01
+0.3%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,779.26
-0.3%
Platinum
942.50
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos