Franse fietsryer fnuik Belge se plan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Julian Alaphilippe die oomblik toe hy Sondag oor die eindstreep ry.   Foto: AP
Julian Alaphilippe die oomblik toe hy Sondag oor die eindstreep ry. Foto: AP

Die Franse fietsryer Julian Alaphilippe het vir die tweede agtereenvolgende jaar die padwedren by die Wêreld-padfietskampioenskappe gewen.

Alaphilippe (29) het Sondag die wedren vir mans oor 268,3 km tussen Antwerpen en Leuven in België gewen. In die proses het hy die hoop van die tuisskare verydel dat een van hul ryers, soos Wout van Aert, sou kon wen.

Die Fransman se wentyd was 5 uur, 56 minute en 34 sekondes. Dylan van Baarle van Nederland was tweede (+32 sek), gevolg deur die Deen Michael Valgren.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.57
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,076.12
-1.5%
Platinum
1,053.48
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos