Fury soek baie geld om weer deur die toue te klim

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit klink of Tyson Fury dit oorweeg om weer te boks. Foto: Getty Images
Dit klink of Tyson Fury dit oorweeg om weer te boks. Foto: Getty Images

Die Wêreldboksraad-swaargewigkampioen, Tyson Fury, sê hy is bereid om terug te keer na die kryt vir ’n potensiële unifikasiegeveg teen Anthony Joshua of Oleksandr Usyk, maar dan sal die organiseerders hul hande diep in hul sakke moet steek.

Die Brit het sy landgenoot Dillian Whyte in April uitgeslaan en sy titel behou voordat hy gesê het dat hy gaan uittree omdat hy sy vrou belowe het dat dit sy laaste geveg sou wees.

Fury het egter nou gesê dat hy en die promotor Frank Warren oor nog ’n geveg gesels het en dat hulle “iets baie groots” gaan laat gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 0/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.6%
Rand - Euro
16.68
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,794.40
+0.3%
Silwer
20.49
+0.9%
Palladium
2,265.50
-1.1%
Platinum
954.24
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,059
-0.9%
Alle aandele
70,799
-0.7%
Hulpbronne 10
64,129
-2.6%
Industriële 25
86,687
-0.4%
Finansiële 15
16,065
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos