Gaan Ganna nóg goues lostrap op Wêreldbaanfietsbyeenkoms?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Filippo Ganna in aksie in die individuele agtervolging op die Wêreldbaanfietskampioenskappe in 2020 in Berlyn.  Foto: Getty Images
Filippo Ganna in aksie in die individuele agtervolging op die Wêreldbaanfietskampioenskappe in 2020 in Berlyn. Foto: Getty Images

Die Italiaanse fietsryer Filippo Ganna sal vandeesweek op die Wêreldbaanfietskampioenskappe poog om sy reeds indrukwekkende versameling medaljes uit te brei.

Ganna is een van die groot trekpleisters op die byeenkoms wat Woensdag in Roubaix, Frankryk, begin en tot Sondag duur. Hy sal in die spanagtervolging en die individuele agtervolging in aksie wees.

’n Maand gelede het die 25-jarige Ganna die tydtoets op die Wêreldpadfietskampioenskappe vir ’n tweede agtereenvolgende jaar gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 69/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,778.23
-0.2%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,741.23
-0.2%
Platinum
947.00
+1.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,713
-0.1%
Alle aandele
71,152
-0.1%
Hulpbronne 10
67,863
+0.0%
Industriële 25
93,798
-0.2%
Finansiële 15
13,894
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos