Goue Tatjana het nou Statebondspele in haar visier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die oomblik toe Tatjana Schoenmaker besef dat sy die wêreldrekord in die 200 m-borsslag verbeter het op die Olimpiese Spele in Tokio. Foto: Getty Images
Die oomblik toe Tatjana Schoenmaker besef dat sy die wêreldrekord in die 200 m-borsslag verbeter het op die Olimpiese Spele in Tokio. Foto: Getty Images

As jy ’n baan-indeling het, dan het jy ’n kans. Dít is die slagspreuk waarmee Suid-Afrika se goue swemmer Tatjana Schoenmaker haarself motiveer elke keer wanneer sy op die wegspringblokke aantree.

Die Statebondspele in Birmingham is die volgende teiken vir dié Olimpiese kampioen en wêreldrekordhouer. Hier het sy twee titels wat sy gaan probeer verdedig – in die 100 m- én 200 m-borsslag.

Reisbeperkings het in Desember vir Schoenmaker uit die Wêreld-kortbadkampioenskappe gehou en die internasionale swembeheerliggaam, Fina, het boonop verlede maand die Wêreldkampioenskappe – wat in Mei in Foekoeoka (Japan) sou plaasvind – tot 2023 uitgestel, maar sy beskou dit alles as ’n bedekte seën.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos