Hokkiester Austin Smith groet

akkreditasie
Austin Smith, die voormalige kaptein, groet die Proteas ná 17 jaar. Foto: Getty Images
Austin Smith, die voormalige kaptein, groet die Proteas ná 17 jaar. Foto: Getty Images

Om ’n toptien-span te wees, al was dit net vlugtig, was beslis ’n hoogtepunt. Dit iets waarna hy so lank gestrewe het.

So sê die 36-jarige Austin Smith, voormalige kaptein van die Suid-Afrikaanse hokkiespan, wat sy internasionale uittrede Woensdag aangekondig het. Dié legende van die spel het as tiener reeds sy toetsbuiging gemaak.

Hy tree op ’n hoogtepunt uit nadat die Proteas hul beste vertoning tot nog toe by ’n Olimpiese Spele gelewer het. Dit was Smith se derde Spele.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 22/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
20.94
+0.2%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,789.00
+0.3%
Silwer
22.44
-0.3%
Palladium
1,854.01
+0.0%
Platinum
963.52
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,275
-0.4%
Alle aandele
72,688
-0.3%
Hulpbronne 10
69,273
-1.2%
Industriële 25
95,992
-0.0%
Finansiële 15
14,261
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos