Holyfield verneder in Hollywood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Evander Holyfield val omtrent uit die kryt uit gedurende sy geveg teen Vitor Belfort in Hollywood. Dit was nie as gevolg van een van Belfort se houe nie, maar omdat hy self van balans af was ná hy ’n hou geslaan het. Foto: Getty Images
Evander Holyfield val omtrent uit die kryt uit gedurende sy geveg teen Vitor Belfort in Hollywood. Dit was nie as gevolg van een van Belfort se houe nie, maar omdat hy self van balans af was ná hy ’n hou geslaan het. Foto: Getty Images

Die legendariese Evander Holyfield se terugkeer na die bokskryt Sondagoggend (SA tyd) in Hollywood het in ’n verleentheid geëindig.

Vitor Belfort het die 58-jarige voormalige swaargewigkampioen met ’n tegniese uitklophou in die eerste ronde verslaan.

Belfort (44) het Holyfield vroeg geskud, maar die strydros het goed verdedig en toe met ’n wilde swaaihou losgetrek. Hy was van balans af en het byna uit die kryt geval.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos