HTS Drostdy se toutrek-meisies wen óók goud in Nederland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoër Tegniese Skool Drostdy se 480 kg-toutrekspan het goud vir Suid-Afrika gewen op die Wêreldbyeenkoms in Holten, Nederland. Van links na regs: Agter: Chanel van der Walt, Marine Perold, Mieke Beukes. Middel: Dominique Shepherd, Ananda le Roux. Voor: Kris van den Berg, Ellenore Spamer, Jeanine Rossouw.  Foto: Hoër Tegniese Skool Drostdy
Die Hoër Tegniese Skool Drostdy se 480 kg-toutrekspan het goud vir Suid-Afrika gewen op die Wêreldbyeenkoms in Holten, Nederland. Van links na regs: Agter: Chanel van der Walt, Marine Perold, Mieke Beukes. Middel: Dominique Shepherd, Ananda le Roux. Voor: Kris van den Berg, Ellenore Spamer, Jeanine Rossouw. Foto: Hoër Tegniese Skool Drostdy

Die Hoër Tegniese Skool Drostdy van Worcester het Suid-Afrika se status as ’n krag in toutrek onderstreep toe sy meisiespan die seuns van die Hoër Landbouskool Oakdale dit nagedoen het om die junior wêreldkroon te verower.

Dié meisies het in die 480 kg-afdeling uitgeblink op die Wêreld-toutrekkampioenskap, wat verlede week in Holten, Nederland, gehou is.

Die span van Drostdy het goud in die Internasionale Toutrekfederasie se internasionale kompetisie gewen nadat hy Skotland in die eindronde geklop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos