Jonges se WB-toernooi in Potch bevestig

akkreditasie
Edith Molikoe en Nederland se kaptein, Eva de Goede, spook hier om besit van die bal in die Proteas se groepwedstryd teen die Olimpiese kampioen in Tokio.         Foto: Getty Images
Edith Molikoe en Nederland se kaptein, Eva de Goede, spook hier om besit van die bal in die Proteas se groepwedstryd teen die Olimpiese kampioen in Tokio. Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse o.21-vrouehokkiespan kan as gasheer van die Junior Wêreldbeker-toernooi in Desember in Potchefstroom met twee Olimpiese spelers in sy geledere spog.

Die datum vir die toernooi, die eerste Wêreldbeker-toernooi tot nog toe in Afrika, is Woensdag bevestig.

Altesaam 16 lande sal van 5 tot 16 Desember by die Noordwes-Universiteit se hokkiekompleks saamtrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.20
+0.5%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,784.30
-0.5%
Silwer
22.82
-1.5%
Palladium
1,781.94
+1.7%
Platinum
960.00
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos