AJ sien kans vir ‘frats’ én King Kong

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Anthony Joshua (links) en Oleksandr Usyk poseer Donderdag vir fotograwe. Usyk, wat hier lyk asof hy die skurk in ’n nuwe ‘Batman’-fliek wil wees, gaan Saterdag probeer om Joshua se wêreltitels by hom af te neem. Foto: Getty Images
Anthony Joshua (links) en Oleksandr Usyk poseer Donderdag vir fotograwe. Usyk, wat hier lyk asof hy die skurk in ’n nuwe ‘Batman’-fliek wil wees, gaan Saterdag probeer om Joshua se wêreltitels by hom af te neem. Foto: Getty Images

Daar is diegene wat dink die Britse swaargewigbokser Anthony Joshua gaan hierdie naweek té groot en té sterk wees vir sy teenstander van die Oekraïne, Oleksandr Usyk.

Tony Bellew, Joshua se landgenoot, is nie een van hulle nie.

Joshua verdedig sy swaargewigtitels van die Wêreldboksvereniging, Wêreldboksorganisasie, Internasionale Boksfederasie en Internasionale Boksorganisasie Saterdagaand in die Tottenham Hotspur-stadion in Londen teen Usyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.19
+0.8%
Silwer
24.35
+2.8%
Palladium
2,075.50
-1.2%
Platinum
1,055.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos