Lara ontvang medalje van haar heldin Penny

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lara van Niekerk saam met haar ouers, Hanalie en Patrick, wat langs die swembad was toe sy Saterdagaand in Boedapest, Hongarye, die bronsmedalje in die 50 m-borsslag in die Wêreldbyeenkoms verower het.  Foto: Sarel van de Walt
Lara van Niekerk saam met haar ouers, Hanalie en Patrick, wat langs die swembad was toe sy Saterdagaand in Boedapest, Hongarye, die bronsmedalje in die 50 m-borsslag in die Wêreldbyeenkoms verower het. Foto: Sarel van de Walt

Die swemmer Lara van Niekerk (19) was omtrent net so opgewonde oor haar bronsmedalje in die Wêreldbyeenkoms as die feit dat die legendariese Penny Heyns dit aan haar oorhandig het.

Van Niekerk het Maandagoggend ná haar terugkeer uit Boedapest, Hongarye, waar sy die derde plek in die eindronde van die 50 m-borsslag behaal het, gesê dit was vir ’n haar ’n baie groot eer om die medalje van Suid-Afrika se voormalige Olimpiese kampioen te ontvang.

Sy het op die O.R. Tambo-lughawe in Kempton Park gesê dit sou nog lekkerder gewees het as sy saam met Heyns die volkslied (wat op die medaljeseremonie vir die wenner gespeel word) kon sing. “Dalk op ’n ander keer.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.21
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.12
+0.1%
Platinum
937.43
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos