Lerena soek Fury se neef vir swaargewig-debuut

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kevin Lerena looi vir Artur Mann in ’n geveg in 2019.  Foto: Gallo Images
Kevin Lerena looi vir Artur Mann in ’n geveg in 2019. Foto: Gallo Images

Tyson Fury se neef Hughie Fury is op die kortlys van boksers op wie Kevin Lerena sy visier vir sy debuut as swaargewigbokser gerig het.

Lerena het Donderdag bekend gemaak dat hy van sy junior swaargewigtitel van die Internasionale Boksorganisasie afstand gaan doen en voortaan as swaargewig sal boks.

Hy het aan Brian Mitchell op Golden Gloves se webwerf gesê dat hy in Februarie teen ’n bekende bokser soos Hughie Fury of Christian Hammer wil baklei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 87/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos