Lewis en Merc se veldtog vir diversiteit

akkreditasie
Lewis Hamilton is ’n uitgesproke voorstander van die Back Lives Matter-beweging.  Foto: Getty Images
Lewis Hamilton is ’n uitgesproke voorstander van die Back Lives Matter-beweging. Foto: Getty Images

Lewis Hamilton, wenner van sewe Formule Een-wêreldtitels, het vandeesweek saam met sy Mercedes-span ’n diversiteitsveldtog bekend gestel getiteld Accelerate 25.

Die doelwit is om tot aan die einde van 2025 sowat 25% van die nuwelinge in hul span uit minderheidsgroepe te betrek.

Die 36-jarige Brit is ’n uitgesproke voorstander van die Back Lives Matter-beweging en die sameroeper van die Hamilton-kommissie, wat die agtergrondstudie voltooi het om die doelwitte van Accelerate 25 vas te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos