Lewis-hulle skryf verslag vir meer diverse F1

akkreditasie
Lewis Hamilton (links) is die enigste swart renjaer in F1.  Foto: Getty Images
Lewis Hamilton (links) is die enigste swart renjaer in F1. Foto: Getty Images

Die kommissie wat die Formule Een-wêreldkampioen Lewis Hamilton aangestel het om te help om die getal swart mense in Britse motorsport ’n hupstoot te gee, het sy verslag gepubliseer.

Die verslag, onder leiding van die Royal Academy of Engineering (RAE), bevat tien aanbevelings vir veranderinge, asook ’n klomp verdoemende insigte oor die bedryf. Dit het onder meer bevind nie een van die sewe Britse F1-spanne of 4 000 motorsportmaatskappye in die Verenigde Koninkryk het etnisiteitdata vir hul werknemers nie. Daar word egter geskat slegs 1% van die werksmag van 40 000 mense is swart.

Rhys Morgan, direkteur van die RAE, sê navorsing toon ook voorbeelde van “absoluut afskuwelike rassistiese uitlatings”, wat volgens hom as “gekskeerdery” afgemaak word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos