Al die netbal-afrigters van die spanne wat die afgelope week in die Nasionale Liga deelgeneem het, het ’n sug van verligting geslaak dat die eindstryd nié Sondag beslis is nie.
Ná ’n week se spel in Pretoria hervat die kompetisie volgende maand by Sun City.
Die breiers is dit eens dat harde werk voorlê voordat daar van die uitkloprondes gepraat kan word.