Matthew se goue stormloop duur voort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Matthew Sates nadat hy Donderdag in Boedapest sy derde wêreldrekord in ses dae opgestel het. Foto: Getty Images
Matthew Sates nadat hy Donderdag in Boedapest sy derde wêreldrekord in ses dae opgestel het. Foto: Getty Images

Die 18-jarige Pietermaritzburger Matthew Sates het die kortbad-Wêreldbekerbyeenkoms in Hongarye gister op ’n hoë noot afgesluit toe hy nóg twee goue medaljes by sy toenemende totaal gevoeg het.

Sates het die byeenkoms Donderdag afgeskop deur sy derde junior wêreldrekord in ses dae in die 400-vryslag op te stel.

Daardie sege, in ’n tyd van 3 minute en 37.92 sekondes, was boonop net ’n honderdste van ’n sekonde stadiger as Myles Brown se agt jaar oue Suid-Afrikaanse rekord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 76/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.4%
Rand - Pond
21.08
+0.2%
Rand - Euro
17.93
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.33
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,787.44
+0.7%
Silwer
22.91
+0.4%
Palladium
1,771.50
+1.7%
Platinum
959.50
+2.0%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,720
+1.0%
Alle aandele
71,102
+0.9%
Hulpbronne 10
68,322
+1.6%
Industriële 25
93,541
+0.5%
Finansiële 15
13,781
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos