Max mik vir 8ste sege van seisoen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Max Verstappen van Red Bull is in sy noppies ná Saterdag se kwalifiserende ren vir Sondag se Italiaanse Grand Prix op Monza.  Foto: Getty Images
Max Verstappen van Red Bull is in sy noppies ná Saterdag se kwalifiserende ren vir Sondag se Italiaanse Grand Prix op Monza. Foto: Getty Images

Red Bull se Max Verstappen spring Sondag in die eerste plek op die wegspringrooster weg in die Italiaanse Grand Prix op Monza en is nou vyf punte voor sy naaste teenstander op die puntelys, Mercedes se Lewis Hamilton.

Die Brit se spanmaat, Valtteri Bottas, het Saterdag se kwalifiserende ren oor 18 rondtes gewen, maar is weens ’n oortreding met sy enjin na die agterste wegspringplek vir Sondag se hoofren verdoem.

Dit het aan die Nederlander die punte besorg wat hom nou vyf punte voor Hamilton plaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos