Moederstad kry Springbok-krag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eddie Andrews word ingehuldig as onderburgemeester. Foto: Jaco Marais
Eddie Andrews word ingehuldig as onderburgemeester. Foto: Jaco Marais

Die Moederstad se (munisipale) voorry is die afgelope Donderdag versterk met die insluiting van die oud-Springbok-stut Eddie Andrews as onderburgemeester. Hy neem stelling in langs die “haker”, uitvoerende burgemeester Geordin Hill-Lewis, en die ander “stut”, speaker Felicity Purchase.

Andrews (44) het Suid-Afrika tussen 2004 en 2007 in 23 toetse verteenwoordig, maar dié prestasie is nou op Wikipedia agtertoe geskuif vir ’n nuwe inskrywing: “Edwin Peter Andrews ( . . .) is a South African politician serving as the Deputy Mayor of Cape Town since November 2021.” Dán eers die verwysing na sy rugbyloopbaan.

“Jy weet, dis ’n ongelooflike gevoel; dit was rêrig ’n verrassing,” sê hy gisteroggend. Dit voel nogal soos toe hy die nuus gekry het dat hy in die Bok-span vir sy eerste toets ingesluit is. “Jy staan maar so stil,” sê hy, “dan luister jy maar net . . .”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 19
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos