Andre Thysse en sy een seun, Brandon, wat as een van die beste super-weltergewigte in die land beskou word. Foto: Facebook
Waarom is daar nie meer plaaslike boksers wat vir Statebondtitels baklei nie?
Die antwoord is volgens die promotor Andre Thysse doodeenvoudig – dis hopeloos te duur.
Daar is tans 24 Suid-Afrikaanse boksers op die jongste Statebond-ranglyste wat as aanspraakmakers vir titels beskou word.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.