Uit eindstryd geskop oor rasreël

akkreditasie
Theresa Rossouw, die Sunbirds-afrigter, langs die netbalbaan in Bloemfontein.
Theresa Rossouw, die Sunbirds-afrigter, langs die netbalbaan in Bloemfontein.

Sy kan maar alles verloor, maar sy veg vir haar spelers en sy eis regverdigheid.

So sê ’n ontstelde Theresa Rossouw, netbalafrigter van Mpumalanga se Sunbirds, wat die afgelope Sondag weens ’n verkeerde raskwota in die halfeindronde hul plek in die eindstryd van Afdeling B van die Nasionale Liga verbeur het.

“Ek gaan hierna waarskynlik nie meer ’n afrigter of skeidsregter wees nie, maar ek baklei vir my spelers en ek soek regverdigheid,” sê Rossouw.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos