Olimpiese verspringer se bobslee-skuif ‘g’n publisiteitsfoefie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voormalige verspring-kampioen Greg Rutherford is vasbeslote om in 2022 se Winterspele in Beijing vir Brittanje aan die bobslee deel te neem.  Foto: Getty Images
Die voormalige verspring-kampioen Greg Rutherford is vasbeslote om in 2022 se Winterspele in Beijing vir Brittanje aan die bobslee deel te neem. Foto: Getty Images

Die voormalige Olimpiese verspring-kampioen Greg Rutherford se skuif na bobslee is geen publisiteitsfoefie nie.

So sê die Britse stuurman Lamin Deen, wat reken Rutherford (34) toon reeds dramatiese vordering in sy strewe om aan die 2022-Winterspele in Beijing deel te neem.

Rutherford, wat in 2018 uit atletiek getree het weens beserings, beoog om die eerste Brit te word wat ’n medalje in ’n Somer- en Winterspele wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos