Tadej Pogacar maak dit twee in ry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tadej Pogacar juig Sondag op die podium nadat hy die Tour de France vir ’n tweede agtereenvolgende jaar gewen het.Foto: Reuters
Tadej Pogacar juig Sondag op die podium nadat hy die Tour de France vir ’n tweede agtereenvolgende jaar gewen het.Foto: Reuters

Die Belgiese fietsryer Wout van Aert het Sondag in die laaste skof van vanjaar se Tour de France ’n stokkie voor Mark Cavendish se planne gesteek om sy 35ste skofsege in dié wedren te behaal.

Van Aert (Jumbo-Visma) het die 21ste skof, oor 108,4 km, tussen Chatou en Paris in ’n naelrit na die wenstreep gewen. Sy wentyd was 2 uur, 39 minute en 37 sekondes.

Nog ’n Belg, Jasper Philipsen (Alpecin-Fenix), was tweede, gevolg deur Cavendish (Deceuninck-Quick-Step). Cavendish en straks die hele fietsrygemeenskap het gedink dat Sondag die dag is dat hy die rekord van 34 skofseges in die Tour, wat agter sy en Eddy Merckx se naam staan, gaan verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos