’n Swak doelgemiddelde het Vrydag die verloorders se ondergang in die halfeindronde van die Suid-Afrikaanse kampioenskap in Potchefstroom bewerkstellig.
Dr. Kenneth Kaunda se jong doele het hul netbalspan laat struikel met ’n swak doelgemiddelde van 47%.
Johannesburg het die kragmeting met 39-22 gewen.