Pretorius, Nebe se geveg prikkel SA kampioen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Oleksandr Usyk kom hierdie naweek in Londen teen Anthony Joshua te staan. Foto: Getty Images
Oleksandr Usyk kom hierdie naweek in Londen teen Anthony Joshua te staan. Foto: Getty Images

Twee van die wêreld se beste swaargewigte boks hierdie naweek teen mekaar, maar Tian Fick, die Suid-Afrikaanse swaargewigkampioen, stel meer belang in die uitslag van ’n plaaslike geveg.

Die oorsese geveg is die een tussen Anthony Joshua van Brittanje en Oleksandr Usyk van die Oekraïne in Londen. Joshua sal sy titels van die Wêreldboksvereniging, Wêreldboksorganisasie, Internasionale Boksfederasie en Internasionale Boksorganisasie verdedig.

Die een in Kempton Park wat Fick gaan dophou, is die geveg tussen Josh Pretorius en Wilhelm Nebe. Dit is een van verskeie gevegte wat Saterdag op Golden Gloves se toernooi in Emperors Palace op die program is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos