Proteas vestig hoop op Baard in blitsnetbal

akkreditasie
Charmaine Baard, hier in aksie vir die Wes-Kaapse Southern Stings, kan van groot waarde vir die Proteas in Fast5-netbal wees indien sy haar visier deeglik kan instel.Foto: Backpagepix
Charmaine Baard, hier in aksie vir die Wes-Kaapse Southern Stings, kan van groot waarde vir die Proteas in Fast5-netbal wees indien sy haar visier deeglik kan instel.Foto: Backpagepix

Charmaine Baard se vermoë om van ver afstande doele te sink, het vir haar ’n plek in die Proteas se Fast5-span besorg.

Die Suid-Afrikaners speel op 29 en 30 Oktober in Melbourne in die internasionale Fast5-toernooi.

Hoe verder van die doelnet ’n speler in Fast5-netbal ’n doel aanteken, hoe meer punte tel dit. Hier kan Baard, ’n doelskieter van die Wes-Kaap, van groot waarde wees, veral aangesien soortgelyke spelers soos Renske Stoltz nie oorweeg is nie en Maryka Holtzhausen beseer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.11
+1.4%
Rand - Pond
20.61
+1.2%
Rand - Euro
17.13
+1.5%
Rand - Aus dollar
10.98
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.98
+0.1%
Silwer
24.65
+2.0%
Palladium
2,071.63
+3.4%
Platinum
1,052.97
+2.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos