Regeringsbeamptes van VSA gaan glo Winterspele in Beijing boikot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Joe Biden van Amerika.  Foto: Getty Images
Pres. Joe Biden van Amerika. Foto: Getty Images

Die Biden-administrasie gaan volgens CNN na verwagting vandeesweek aankondig dat Amerikaanse regeringsbeamptes nie die Winterspele in Februarie in Beijing sal bywoon nie.

Pres. Joe Biden het verlede maand gesê hy oorweeg ’n soortgelyke diplomatieke boikot uit protes teen China se menseregterekord, onder andere wat Washington as volksmoord teen die Moslem-minderheidsgroep beskryf.

Biden se administrasie is onder druk van aktiviste en lede van die kongres om die Winterspele mis te loop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.38
-1.1%
Rand - Pond
19.76
-0.6%
Rand - Euro
16.70
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-1.2%
Goud
1,782.55
-1.1%
Silwer
20.43
-1.9%
Palladium
2,183.00
-2.0%
Platinum
941.00
-2.6%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,079
+0.1%
Alle aandele
70,816
+0.1%
Hulpbronne 10
63,853
-0.3%
Industriële 25
86,797
+0.3%
Finansiële 15
16,122
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos