Ringkop van Fietsry SA bedank ná ondersoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaner David Maree (links) en Elia Viviani (Italië) in aksie in ’n item op die baan op die Olimpiese Spele in Tokio. Foto: Getty Images
Die Suid-Afrikaner David Maree (links) en Elia Viviani (Italië) in aksie in ’n item op die baan op die Olimpiese Spele in Tokio. Foto: Getty Images

Fietsry Suid-Afrika (FSA) se sekretaris-generaal, Elton Davids, het bedank uit sy pos ná ’n ondersoek vir beweerde wangedrag op vanjaar se Olimpiese Spele.

FSA het Donderdag in ’n verklaring bekend gemaak dat die vereniging se uitvoerende raad sy bedanking aanvaar het en dit as ’n vorm van skulderkenning beskou.

Davids was in Tokio onder meer verantwoordelik vir die logistieke reëlings van die Suid-Afrikaanse fietsryspan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos