Roglic gereed om geskiedenis in Spanje te maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gaan Primoz Roglic vanjaar ’n vierde keer as die “koning van Spanje” gekroon word? Foto: Getty Images
Gaan Primoz Roglic vanjaar ’n vierde keer as die “koning van Spanje” gekroon word? Foto: Getty Images

Primoz Roglic is fiks verklaar om later vandeesweek in die jaar se laaste Grand Tour, die Vuelta a España, weg te spring.

Roglic (Jumbo-Visma), ’n driemalige kampioen in dié fietstoer, kon nie die onlangse Tour de France voltooi nie nadat hy in die vyfde skof geval, sy skouer ontwrig en ook ’n rugbesering opgedoen het. Roglic het egter lank deur die pyngrens getrap en hom eers voor die begin van die 15de skof aan die Tour onttrek.

Merijn Zeeman, spanbaas van Jumbo-Visma, sê Roglic het uiteraard nie die beste voorbereiding vir die Vuelta gehad nie, maar sê hy het die grootste respek vir hom vir die wyse hoe hy daarin geslaag het om betyds fiks te raak. Zeeman meen hulle het ’n goed gebalanseerde span, “wat Primoz in alle gebiede sal kan ondersteun”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
19.88
+0.3%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,665.12
+0.3%
Silwer
18.92
+0.5%
Palladium
2,202.50
-0.1%
Platinum
862.50
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,003
+0.1%
Alle aandele
63,333
+0.1%
Hulpbronne 10
59,378
-0.7%
Industriële 25
76,941
+0.2%
Finansiële 15
13,815
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos