SA manshokkie: 1 tree vorentoe, 2 treë terug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hartleyvale-hokkiestadion in Kaapstad. Foto: Gallo Images
Die Hartleyvale-hokkiestadion in Kaapstad. Foto: Gallo Images

Suid-Afrikaanse manshokkie, wat in die Olimpiese Spele vanjaar in Tokio ’n reusesprong vorentoe gemaak het, het ’n groot terugslag beleef toe die senior provinsiale hokkietoernooi (IPT) gekanselleer moes word.

Marissa Langeni, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Hokkievereniging, het bevestig dat die jaarlikse IPT nie meer later vandeesmaand in Kaapstad gehou gaan word nie.

“Ons het net ’n beperkte getal inskrywings vir die mans se toernooi gehad. Verdere onttrekkings, met net vyf streke oor, het meegebring dat dit nie meer vir die IPT-formaat lewensvatbaar was nie,” sê Langeni.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.11
+0.9%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,768.08
-0.8%
Silwer
22.37
+0.2%
Palladium
1,774.97
+1.7%
Platinum
939.50
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos