‘SA motoriste het nie agting vir fietsryers op die pad’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reinardt Janse van Rensburg voel daar is nie verdraagsaamheid teenoor fietsryers in Suid-Afrika nie. Hier is hy vroeër vanjaar in aksie in ’n wedren in Spanje.  Foto: Getty Images
Reinardt Janse van Rensburg voel daar is nie verdraagsaamheid teenoor fietsryers in Suid-Afrika nie. Hier is hy vroeër vanjaar in aksie in ’n wedren in Spanje. Foto: Getty Images

By die beroepsfietsryer Reinardt Janse van Rensburg is daar min twyfel daaroor dat sommige motoriste in Suid-Afrika geen agting vir fietsryers op die paaie het nie.

Met die beroepseisoen wat op ’n einde is, is Janse van Rensburg (32) tans in Pretoria en dit wat hy daar beleef as hy gaan fietsry, steek hom dwars in die krop.

“Dit voel asof ’n mens elke dag ’n geveg op die pad het. Mense het nie regtig agting vir fietsryers nie, hulle glo dat fietsryers nie eintlik ’n reg het om op die pad te wees nie,” sê Janse van Rensburg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos