SA broers deur aanbiedinge oorval

akkreditasie
’n Blink hokkietoekoms word vir Mustaphaa Cassiem voorspel en hy is ook vir ’n prestigeryke internasionale toekenning benoem. Foto: Gallo Images
’n Blink hokkietoekoms word vir Mustaphaa Cassiem voorspel en hy is ook vir ’n prestigeryke internasionale toekenning benoem. Foto: Gallo Images

Dayaan (22) en Mustaphaa (19), Suid-Afrika se Cassiem-hokkiebroers, het ná hul goeie vertonings op die Olimpiese Spele in Tokio heelwat belangstelling uit die buiteland gekry.

Die spel van die twee opwindende jongelinge is een van die redes dat die wêreld kennis geneem het van die Proteas, wat hul beste Spele tot nog toe beleef het.

Dayaan het gesê hy het daarna agt aanbiedinge gehad. Die meeste was uit Duitsland, waar hy sedert 2017 al klubhokkie speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 270/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+0.3%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.83
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,787.87
+0.2%
Silwer
22.45
-0.3%
Palladium
1,859.89
+0.3%
Platinum
965.48
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,239
-0.4%
Alle aandele
72,662
-0.4%
Hulpbronne 10
69,172
-1.4%
Industriële 25
96,077
+0.1%
Finansiële 15
14,232
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos