SA tieners steel kollig by Wêreldbeker-swem in Katar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter Coetzé op pad na een van sy goue medaljes in Doha, Katar. Foto: Getty Images
Pieter Coetzé op pad na een van sy goue medaljes in Doha, Katar. Foto: Getty Images

Twee van Suid-Afrika se blinkste jong swemsterre, Pieter Coetzé en Matthew Sates, het die afgelope naweek hul spiere gebult in ’n Wêreldbeker-kortbadbyeenkoms in Doha, Katar.

Coetzé (17) was al in die Olimpiese Spele in aksie, maar het die swemwêreld nou deeglik van hom laat kennis neem nadat hy skoonskip gemaak het in die rugslag-items in Doha.

Hy het eers die 200 m-rugslag gewen in ’n tyd van 1:52.09. Daarna het hy die 50 m-rugslag in ’n tyd van 23.13 afgeblits.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+1.5%
Rand - Pond
21.04
+1.3%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,771.91
-0.6%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,749.36
+0.2%
Platinum
940.68
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos