Saskok kies ’n heel nuwe raad op vergadering

akkreditasie
Barry Hendricks, wie se jaar as waarnemende president versuur is deur ’n sewe maande lange skorsing, is verkies as Saskok se president.
Barry Hendricks, wie se jaar as waarnemende president versuur is deur ’n sewe maande lange skorsing, is verkies as Saskok se president.

Ná maande van binnegevegte en omstredenheid het ’n nuwe era Saterdag aangebreek vir die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese komitee (Saskok) ná die verkiesing van ’n heel nuwe raad.

Saskok se lederaad het net twee van die vorige raadslede gesteun in hul veldtog vir herverkiesing. Barry Hendricks, wie se jaar as waarnemende president versuur is deur ’n sewe maande lange skorsing, is verkies as Saskok se president, terwyl Debbie Alexander bevorder is van gewone raadslid tot tweede visepresident.

Hendricks het 81 stemme in die stryd om die presidentskap gekry. Daar was 58 stemme vir die president van Swem Suid-Afrika, Alan Fritz, en 15 vir Atletiek Suid-Afrika se president, Aleck Skhosana.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.79
+0.3%
Rand - Pond
19.85
-0.0%
Rand - Euro
16.75
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,853.44
+0.4%
Silwer
21.94
+0.9%
Palladium
2,003.50
+1.7%
Platinum
968.00
+1.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
0.0%
Alle aandele
67,575
0.0%
Hulpbronne 10
72,529
0.0%
Industriële 25
72,948
0.0%
Finansiële 15
15,746
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos