Sates breëbors ná rekordvertonings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Matthew Sates het beïndruk met sy rekord-vertonings in Boedapest. Foto: Getty Images
Matthew Sates het beïndruk met sy rekord-vertonings in Boedapest. Foto: Getty Images

Die tienersensasie Matthew Sates se indrukwekkende peil in die swembad tydens die tweede ronde van Fina se Wêreldbeker-reeks die afgelope naweek in Boedapest het die kollig fel op dié 18-jarige laat skyn.

Sy vyf goue medaljes daar het Suid-Afrika tot die derde plek op die medaljetabel, ná Amerika en Australië, gehelp, maar dit was die wyse waarop hy sy teenstanders laat les opsê het, wat die indrukwekkendste was.

Die Pietermaritzburgse tiener het skoonskip gemaak in die individuele wisselslag-nommers – die 100 m, 200 m en 400 m – en boonop goud in die 200 m- en 400 m-vryslag om sy nek gehang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos