Deel

Sates swem nog ’n rekord los

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Matthew Sates neem ’n oomblik om tot verhaal te kom nadat hy Donderdag in Boedapest ’n nuwe junior wêreldrekord opgestel het.  Foto: Getty Images
Matthew Sates neem ’n oomblik om tot verhaal te kom nadat hy Donderdag in Boedapest ’n nuwe junior wêreldrekord opgestel het. Foto: Getty Images

Nog ’n dag, nóg ’n junior wêreldrekord vir Matthew Sates van Pietermaritzburg.

Sates (18) het Donderdag, op die eerste dag van die kortbad-Wêreldbekerbyeenkoms in Boedapest, sy derde junior wêreldrekord binne minder as ’n week opgestel – dié keer in die 400m-vryslag.

Hy het dié item in ’n tyd van 3 minute en 37.92 sekondes gewen. Dit het die rekord wat die Aussie Tommy Neill verlede jaar opgestel het met agt honderdstes van ’n sekonde oortref, en was boonop net ’n honderdste van ’n sekonde stadiger as die Suid-Afrikaanse rekord wat sedert 2013 agter Myles Brown se naam staan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 121/4
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 138/6
Rand - Dollar
18.53
-0.0%
Rand - Pond
22.68
+0.2%
Rand - Euro
19.97
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
979.95
-0.4%
Palladium
1,401.72
-1.1%
Goud
1,963.50
-0.8%
Silwer
22.54
-0.0%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos