Deel

Sates, Van Niekerk slyp in Turkye vir Wêreldkampioenskap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ruan Breytenbach sal Suid-Afrika in die 5 km- en 10 km-oopwaterswemitems by die Wêreldkampioenskap in Boedapest, Hongarye verteenwoordig.  Foto: Swem SA
Ruan Breytenbach sal Suid-Afrika in die 5 km- en 10 km-oopwaterswemitems by die Wêreldkampioenskap in Boedapest, Hongarye verteenwoordig. Foto: Swem SA

Nadat hy in die onlangse Mare Nostrum-swemliga in Europa nege goue medaljes losgeswem het, het die opkomende 18-jarige held Matt Sates in Turkye saam met ander topswemmers geoefen vir Fina (swem se internasionale beheerliggaam) se Wêreldbyeenkoms, wat Saterdag in Boedapest, Hongarye, begin.

“In Turkye het ek saam met ’n groep vinnige swemmers geoefen. Ons het die beste uit mekaar gehaal en dit was wonderlik,” sê Sates luidens ’n verklaring van Swem Suid-Afrika (SSA).

Sates sal in Boedapest aan die 200 m- en 400-wisselslag, die 100-vlinderslag en die 200-vryslag deelneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos