Sierswemmer verdrink byna toe sy flou word tydens uitvoering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anita Alvarez word Woensdag uit die water gehelp nadat sy haar bewussyn gedurende ’n uitvoering in Boedapest verloor het.  Foto: Getty Images
Anita Alvarez word Woensdag uit die water gehelp nadat sy haar bewussyn gedurende ’n uitvoering in Boedapest verloor het. Foto: Getty Images

Die Amerikaanse sierswemmer Anita Alvarez het Woensdag byna verdrink terwyl sy aan die wêreldkampioenskap in Boedapest deelgeneem het.

Alvarez het haar bewussyn verloor terwyl sy in die swembad was en is net betyds deur haar afrigter Andrea Fuentes te hulp gesnel.

Fuentes, ’n viermalige Olimpiese medaljewenner in sierswem, het in die swembad gespring toe sy sien hoe Alvarez teen die einde van haar laaste solo-vrystyl-roetine begin sink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos