‘Klink dit soos ’n verdeelde raad?’

akkreditasie
Barry Hendricks Foto: Gallo Images
Barry Hendricks Foto: Gallo Images

Die Saskok-raad se besluit Woensdag om Barry Hendricks op verpligte verlof te plaas, is ondersteun deur agt van die nege lede wat gestem het, terwyl die negende buite stemming gebly het.

Dus, het ’n raadslid wat gevra het om anoniem te bly, aan Rapport gesê, is Hendricks se boodskap aan Sas­kok se lede en die sportminister, Nathi Mthethwa, dat die raad verdeeld is loutere onsin.

“Klink dit soos ’n raad wat nie uit een mond praat nie?” het die bron gevra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,854.22
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,996.00
+1.3%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos