Stallone soek Fury vir sy volgende rolprent

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tyson Fury was soos ’n Romeinse soldaat aangetrek vir sy onlangse geveg teen Deontay Wilder in Las Vegas.  Foto: Getty Images
Tyson Fury was soos ’n Romeinse soldaat aangetrek vir sy onlangse geveg teen Deontay Wilder in Las Vegas. Foto: Getty Images

Die akteur Sylvester Stallone is blykbaar vasbeslote om die swaargewigbokskampioen Tyson Fury in een van sy rolprente te laat speel.

The Daily Star berig dat Stallone vir Fury op sosiale media gelukgewens het met sy onlangse oorwinning oor Deontay Wilder en hom toe sommer ook ’n rol in die volgende Expendables-rolprent aangebied het.

“Haai, Tyson, jy is verstommend. Regtig, dit was die geveg van die eeu en dit kon nie met ’n beter ou gebeur het nie,” het Stallone (75) gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.43
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,794.86
+2.5%
Platinum
954.23
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos