Stevenson se boksreputasie groei ná uitklop-oorwinning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shakur Stevenson op pad na sy skitterende oorwinning oor Jamel Herring die naweek in Atlanta, Amerika. Foto: Getty Images
Shakur Stevenson op pad na sy skitterende oorwinning oor Jamel Herring die naweek in Atlanta, Amerika. Foto: Getty Images

Shakur Stevenson het in die naweek met ’n skitterende oorwinning oor Jamel Herring gewys dat hy gou op die meeste kritici se lysie van die tien beste boksers in die wêreld kan beland.

Die 24-jarige Amerikaner het sy landgenoot in die State Farm-arena in Atlanta met ’n tegniese uitklophou in die tiende ronde verslaan om die Wêreldboksorganisasie se nuwe super-veergewigkampioen te word.

Stevenson, wat nou ná 17 gevegte steeds onoorwonne is, het die geveg van die begin af oorheers en snye bo al twee Herring se oë oopgeslaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 0
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos