Stings bespreek plek in Liga-eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sian Moore Vrydag in aksie in die Southern Stings se halfeindstryd teen die Crinums in die Nasionale Liga. Foto: Skhu Nkomphela
Sian Moore Vrydag in aksie in die Southern Stings se halfeindstryd teen die Crinums in die Nasionale Liga. Foto: Skhu Nkomphela

Die Southern Stings het hul plek tot ’n derde eindstryd in die Nasionale Liga oopgespeel. Maar kan die Wes-Kaapse netbalspan dié keer die trofee huis toe bring?

Hy was in 2018 en 2019 ook finaliste in die provinsiale kompetisie, maar is elke keer deur die Jaguars van Noord-Gauteng getroef. Met die diepte en talent wat hulle tans tot hul beskikking het, is daar geen rede waarom die Kapenaars egter nie vir ’n slag ’n netbaltrofee na die Suide kan bring nie.

Die Stings het Vrydag by Sun City hul halfeindstryd teen die Vrystaatse Crinums gemaklik met 60-39 gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 149/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos